SA Hoërskole Gholf Kampioenskap - Hoërskool Durbanville
SA Hoërskole Gholf Kampioenskap – Hoërskool Durbanville

SA Hoërskole Gholf Kampioenskap – Hoërskool Durbanville


SA Hoërskole Gholf Kampioenskap. Henru Walters, leerder van Hoërskool Durbanville, het algeheel in die 2de plek geëindig (-5) by die SA Hoërskole Gholf Kampioenskap, 23 Julie.

Hoërskool Durbanville se 1ste Span het die 4de plek in die spankompetisie behaal met +4.

Ander skole se behalings in die spankompetisie:

  • Hoërskool Waterkloof: 1ste plek -5
  • Paul Roos Gimnasium: 2de plek -1
  • Paarl Boys’ High: 3de plek +1

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://durbanvillehs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article