
-
TSA Toernooi – Laerskool Vredendal
TSA Toernooi. Laerskool Vredendal leerder, Hanna de Wet, het verlede naweek in George aan ‘n TSA Toernooi deelgeneem. Sy het uitstekende spel gelewer en 1ste geëindig in die 0.14 enkels […]
-
Mirnawanbeker Hokkie in Maleisië – Sekondêre Meisieskool Oranje
Mirnawanbeker in Maleisië. Kirstin Booysen, leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje, word eers einde vandeesmaand 16 jaar oud, maar sy het reeds die SA o.17-hokkiespan gehaal. Die Suid-Afrikaanse hokkiespelers gaan in […]
-
Public Speaking – Laerskool Westwood
Public Speaking. Laerskool Westwood, Boksburg kondig met trots hul junior en senior “public speaking” wenners aan. Die wenners is aangewys tydens die skool se interne redenaars kompetisie. Junior wenners: Senior […]
-
Be Prepared…Emergencies – Life Rosepark Hospital
Be Prepared…Emergencies. Be prepared… emergencies can strike when we least expect them to. That is why it is important to always be prepared. Here are some essential tips: Remember, preparedness […]
-
Top 10 akademiese leerders – Laerskool Westwood
Top 10 akademiese leerders. Laerskool Westwood, Boksburg, spog graag met hul Top 10 akademiese leerders. Graad 7: Lianie Singleton, Megan-Lee Myburgh, Clea Theron, Miné Cilliers, Sané Cilliers, Megan Theron, Michiel […]
-
Squash IPTs – Westville Boys’ High School
Squash IPTs. Hats off to the talented squash players of Westville Boys’ High who competed in the Squash IPTs during the holidays. Results achieved: More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.wbhs.co.za/ Photo […]
-
Showjumping – Treverton College
Showjumping. Treverton College riders competed in the Showjumping Category in the SA Youth Champs held at Westown. Achievements: More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://treverton.co.za/ Photos supplied
-
Mpumalanga Hokkiewenners – Hoërskool Ermelo
Mpumalanga Hokkiewenners. Hoërskool Ermelo se o.14A- en o.16A-dogtershokkiespanne het Saterdag, 13 Julie, aan die Mpumalanga-finaal deelgeneem. Die o.14A wen 2-0 teen Hoërskool Middelburg en word aangewys as Mpumalanga Hokkiewenners. EHS se […]
-
Suid-Vrystaat Skole Hokkie – Primêre Meisieskool Oranje
Suid-Vrystaat Skole Hokkie. Die volgende spanne van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het die vakansie Suid-Vrystaat Skole Hokkie verteenwoordig by verskeie Interprovinsiale Hokkie Toernooie en as volg presteer. Die 0.13A […]
-
All Ages Netbaltoernooi – Primêre Meisieskool Oranje
All Ages Netbaltoernooi. Drie dogters van Primêre Meisieskool Oranje was in die onderskeie All Ages Netbaltoernooi spanne ingesluit. Die leerders het die Vrystaat by die SA’s verteenwoordig: Die Lynx-span het […]













