Mpumalanga Hokkiewenners - Hoërskool Ermelo
Mpumalanga Hokkiewenners – Hoërskool Ermelo

Mpumalanga Hokkiewenners – Hoërskool Ermelo


Mpumalanga Hokkiewenners. Hoërskool Ermelo se o.14A- en o.16A-dogtershokkiespanne het Saterdag, 13 Julie, aan die Mpumalanga-finaal deelgeneem. Die o.14A wen 2-0 teen Hoërskool Middelburg en word aangewys as Mpumalanga Hokkiewenners.

EHS se o.16A-span kom ook te staan teen Hoërskool Middelburg en verloor die stryd met 1-4. Hierdie span is die Mpumalanga-naaswenners.

Op Saterdag, 13 Julie, het EHS se o.14A- en o.16A dogters-hokkiespanne  aan die Mpumalanga-finaal deelgeneem. Die o.14A span wen 2-0 teen Hoërskool Middelburg en word aangewys as Mpumalanga-wenners.

EHS se o.16A-dogtershokkiespan. (MPU-naaswenners)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article