Suid-Vrystaat Skole Hokkie - Primêre Meisieskool Oranje
Suid-Vrystaat Skole Hokkie – Primêre Meisieskool Oranje

Suid-Vrystaat Skole Hokkie – Primêre Meisieskool Oranje


Suid-Vrystaat Skole Hokkie. Die volgende spanne van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het die vakansie Suid-Vrystaat Skole Hokkie verteenwoordig by verskeie Interprovinsiale Hokkie Toernooie en as volg presteer.

Die 0.13A span verower die silwer medalje.

  • Anke Greyling
  • Lika Linde
  • Mandie Claassens
  • Hiné Calitz
  • Chloe Kok
  • Mienje Momberg

O.12A span verower die silwer medalje

  • Tatiana Oosthuizen
  • Kaylin Hanekom
  • Lily Schutte
  • Gabby Forster
  • Amy Dormehl
  • Zukiswa Ncokazi

Die o.12B span eindig vierde in die toernooi.

  • Emma Myburgh
Suid-Vrystaat o.12A Hokkie
Suid-Vrystaat o.12B Hokkie

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article