Suid-Vrystaat Hokkie - Primêre Meisieskool Oranje
Suid-Vrystaat Hokkie – Primêre Meisieskool Oranje

Suid-Vrystaat (SVS) Hokkiespanne – Primêre Meisieskool Oranje


Suid-Vrystaat (SVS) Hokkiespanne. Oranje dogters blink uit.

Primêre Meisieskool Oranje is uiters trots op die 16 dogters wat verkies is tot die onderskeie Suid-Vrystaat (SVS) hokkiespanne in hul ouderdomsgroepe. Hierdie prestasie getuig van harde werk, toewyding en uitsonderlike talent. Baie geluk aan elkeen van julle — ons wens julle alle sterkte toe vir die komende toernooie gedurende die vakansie!

  • SVS o.13A-span: Gabi Forster, Lily Schutte, Minke Steyn, Amy Dormehl, Zukiswa Ncokazi, Kaylin Hanekom, Tatiana Oosthuizen
  • SVS o.13B-span: Emma Myburgh, Munay Uys
  • SVS o.12A-span: Almy Wessels, Ella Myburgh, Rize Rautenbach, Ella Smit, Johané Bam
  • SVS o.12B-span: Annebel Fick, Ruby Schutte

’n Spesiale vermelding ook aan Kaylin Hanekom en Tatiana Oosthuizen vir hul uitsonderlike betrokkenheid.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article