All Ages Netbaltoernooi - Primêre Meisieskool Oranje
All Ages Netbaltoernooi – Primêre Meisieskool Oranje

All Ages Netbaltoernooi – Primêre Meisieskool Oranje


All Ages Netbaltoernooi. Drie dogters van Primêre Meisieskool Oranje was in die onderskeie All Ages Netbaltoernooi spanne ingesluit. Die leerders het die Vrystaat by die SA’s verteenwoordig:

  • Luvé Miles (Kaptein van die o.12 Lynx-span)
  • Kaylin Seekoei (Lynx)
  • Kaylin Seekoei (Jaguars)

Die Lynx-span het ‘n 7de plek behaal en die Jaguars ‘n 16de plek.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article