
-
Tentpegging Championships – BVHS learners at Rawsonville
Tentpegging Championships. Thirteen learners from Bethlehem Voortrekker High School participate at the 55th Junior Tentpegging Championships at Rawsonville. The championshipstakes place from 12 to 17 December. The learners are: Tristan […]
-
SA Platteland Krieketspan – Fichies spelers na Indië
SA Platteland Krieketspan. Die ses Fichie Provinsiale krieketspelers het hulle toernooie onoorwonne afgesluit. Die ses spelers is Stian Kruger, Davyd Oosthuizen (o/15), Eben Botha, Ulrich Campher en Willie Volschenk (0/19). […]
-
NCASA Champs – Laerskool Oranje-Noord swemmers presteer
NCASA Champs. Die NCASA Champs het plaasgevind gedurende 7 tot 10 Desember in Kathu. Tien Swemklubs het deelgeneem en swemmers het as volg presteer: Spesiale toekennings ontvang: Prestasies behaal: Sacha […]
-
Hoërskool Strand Merietelys – Graad 8 Kwartaal 4 (2022)
Hoërskool Strand Merietelys. Hoërskool Strand spog graag met hul top presteerders se puik uitslae. Sumari Walser – 92,4%; Simoné Botha – 91,3%; Louniël de Beer – 91%; Thané de Beer […]
-
Nasionale Landsdienskamp – Hoërskool Secunda leerders leiers
Nasionale Landsdienskamp. Hoërskool Secunda se leiers is waarlik tops! Twee van Die skool se leiers, Ruan van der Merwe en Ruben Strudom, is tydens die kamp aangewys as Nasionale leiers. […]
-
St Charles College – Senior Primary year builds to a crescendo
St Charles College. The Senior Primary year builds to a crescendo over the course of the 4th term. Assessments and examinations, “Science Explosion” programme, Grade 7 Final Dinner, Grade 5 […]
-
St Andrew’s School for Girls – Achievements in Sport and Culture
St Andrew’s School for Girls. St Andrew’s School for Girls congratulates everyone who took part in Sport and Cultural activities this year. A special mention to the following recipients on […]
-
Eden Krieket – Hoërskool Outeniqua leerders ingesluit in spanne
Eden Krieket. Hoërskool Outeniqua, George, is baie trots op die dertien Kwaggas wat ingesluit is in die Eden Krieket spanne. Hulle “capping ceremony” is Vrydagaand in Oudtshoorn by ‘n baie […]
-
Akademiese toer – BVHS Top 10 bederf met MSC Orchestra toer
Akademiese toer. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Top 10 akademiese leerders was gedurende 2 tot 5 Desember op die MSC Orchestra bederf na ‘n jaar se harde werk! Academic Tour. Bethlehem […]
-
FPL Kriekettoernooi – Laerskool Truida Kestell leerders presteer
FPL Kriekettoernooi. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, is baie trots op hul krieketspelers wat aan die FPL Kriekettoernooi vanaf 27 to 29 November deelgeneem het. Die toernooi is by St Andrew’s […]













