
-
Boogskiet – Laerskool Stulting leerder presteer
Boogskiet – Arnoux Hattingh van Laerskool Stulting, Humansdorp het op 13 Julie 2024 in Despatch gaan deelneem aan boogskiet. Hy verower die tweede plek in die Kwagga Open met 256/300. […]
-
Nasionale Netbalkampioenskappe – Sekondêre Meisieskool Oranje
Nasionale Netbalkampioenskappe. Foto: Oranje o.17A netbalspan-8ste in Suid-Afrika Drie netbalspanne van Sekondêre Meisieskool Oranje (o.17A, o.16A en o.14A) het die naweek almal 8ste op die Nasionale netbalkampioenskappe geëindig. Dit beteken […]
-
Final Grade Piano exam – Creston College
Final Grade Piano exam. Creston College Head Boy, Michael Potgieter, has achieved a distinction in his final Grade Piano exam. His journey has been marked by dedication and commitment, proving […]
-
East Coast Parkrun – Creston College
East Coast Parkrun. Creston College athlete, Simoné van Heerden, participated in Parkrun. She was not in her usual Creston red, but embodying the Bok spirit. She also received fantastic support […]
-
SA Skole Gholfkampioenskap – Grey Kollege
Foto: Hanro Muller, Rudo Bezuidenhout, Hendré van der Watt en Du Preez Wessels SA Skole Gholfkampioenskap. Vier Grey manne, Hanro Muller, Rudo Bezuidenhout, Hendré van der Watt en Du Preez […]
-
SASN Top-skole Toernooi – Hoërskool Jim Fouché
SASN Top-skole Toernooi. Hoërskool Jim Fouché se 0.16-netbalspan het aan die SASN Top-skole Toernooi deelgeneem en vyftiende geëindig. Dag 1 se uitslae: Dag 2 se uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za […]
-
National English Olympiad – Paarl Gimnasium
National English Olympiad. Foto: Voor (v.l.n.r.) Julia van den Berg, Zani du Toit, Marian Kaffka, Grace-Ann Fouché en Annabel Theron. Agter (v.l.n.r.): Vivien Steyn, Lillian Snyman, Liander Pottas, Mia le […]
-
Noordwes Boogskiet Kampioenskappe – Bergsig Akademie
Noordwes Boogskiet Kampioenskappe. Bergsig Akademie se boogskietspan het deelgeneem aan die Noordwes Boogskiet Kampioenskappe. Die span het goed presteer en het ’n algehele 1ste plek behaal het as Noordwes Kampioene […]
-
Mnr Mej SPS 2024 – Hoërskool SPS Brandfort
Mnr Mej SPS 2024. Hoërskool SPS Brandfort het die wenners van Mnr Mej SPE 2024 aangewys. Juniors: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://spsbrandfort.co.za/ Foto’s verskaf
-
Oudskoliere – Zurika Wepener – Hoërskool Framesby
Oudskoliere – Zurika Wepener. Hoërskool Framesby gesels met een van hul Oudskoliere – Zurika Wepener “Hierdie jaar merk die 29ste herdenking van my matrikulering in 1995. Dit voel soos gister […]













