Nasionale Netbalkampioenskappe - Sekondêre Meisieskool Oranje
Nasionale Netbalkampioenskappe – Sekondêre Meisieskool Oranje

Nasionale Netbalkampioenskappe – Sekondêre Meisieskool Oranje


Nasionale Netbalkampioenskappe. Foto: Oranje o.17A netbalspan-8ste in Suid-Afrika

Drie netbalspanne van Sekondêre Meisieskool Oranje (o.17A, o.16A en o.14A) het die naweek almal 8ste op die Nasionale netbalkampioenskappe geëindig. Dit beteken dat vier OMS-spanne vir die eerste keer ooit onder die top 8 in Suid-Afrika tel.

Die o.19A’s was verlede naweek tweede. Die o.15’s se nasionale toernooi vind eers in Augustus plaas.

O.16A netbalspan – 8ste in Suid-Arika
O.14A netbalspan – 8ste in Suid Afrika

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article