Nasionale o.14 Hokkietoernooi - Sekondêre Meisieskool Oranje
Nasionale o.14 Hokkietoernooi – Marichelle Crous

Nasionale o.14 Hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje


Nasionale o.14 Hokkietoernooi. Twee o.14 hokkiespelers van Sekondêre Meisieskool Oranje is vereer na die Nasionale o.14 Hokkietoernooi in Johannesburg.

  • Marichelle Crous is as die beste middelveldspeler van die toernooi aangewys. Hierdie Graad 8 leerder was die kaptein van die Suid-Vrystaatspan wat derde geëindig het. Sewe van die 16 spanlede was Oranjeniete.
  • Carmen van Wyk (onderkaptein) van Oranje, het gesamentlik die tweede meeste doele in die toernooi aangeteken.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article