Boogskiet - Laerskool Stulting leerder presteer
Boogskiet – Laerskool Stulting leerder presteer

Boogskiet – Laerskool Stulting leerder presteer


Boogskiet – Arnoux Hattingh van Laerskool Stulting, Humansdorp het op 13 Julie 2024 in Despatch gaan deelneem aan boogskiet. Hy verower die tweede plek in die Kwagga Open met 256/300.

Hy behaal ook eerste plek by die Despatch Open met 266/300.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article