Interskole boogskiet kompetisie - Hoërskool Wesvalia
Interskole boogskiet kompetisie – Hoërskool Wesvalia

Interskole boogskiet kompetisie – Hoërskool Wesvalia


Interskole boogskiet kompetisie. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, se boogskutters het aan die Interskole boogskiet kompetisie – Hoërskool Wesvalia deelgeneem wat by Laerskool Rustenburg aangebied is. Die Provinsiale Kampioenskappe vind ook op 20 Julie by Hoër Volkskool, Potchefstroom plaas.

Individuele prestasies behaal:

  • Zander Britz behaal ‘n eerste plek vir hoërskool seuns met ‘n telling van 288.

Die volgende Wesvalia skuts behaal tweede plek in die hoërskool afdeling met ‘n gesamentlike telling van 3 347:

  • Zander Britz
  • Tristan Trollip
  • Nino da Silva
  • Tiaan Oosthuizen
  • Mishka Hattingh
  • Judilie Ehlers
  • Shawn Beukes
  • Vian van der Merwe
  • Dillon Beukes
  • Rodé Killian
  • Dillon Fourie
  • Haylie Killian

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://wesvaliahs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article