Despatch Kunstefees – Laerskool Stulting, Humansdorp leerders het uitslae van die Despatch Kunstefees vir hul kuns ontvang.

Vyf en sestig leerders het puik resultate vir hul pragtige kunswerke ontvang.

Agtien leerders behaal goud, vyf en dertig silwer en twaalf brons.

Despatch Kunstefees - Laerskool Stulting
Despatch Kunstefees - Laerskool Stulting

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article