SASN Top-skole Toernooi - Hoërskool Jim Fouché
SASN Top-skole Toernooi – Hoërskool Jim Fouché

SASN Top-skole Toernooi – Hoërskool Jim Fouché


SASN Top-skole Toernooi. Hoërskool Jim Fouché se 0.16-netbalspan het aan die SASN Top-skole Toernooi deelgeneem en vyftiende geëindig.

Dag 1 se uitslae:

  • JF teen Rust-Ter-Vaal: wen 39-2
  • JF teen Hoërskool Duineveld: wen 20-16
  • JF teen Idlangemabala: wen 26- 14

Dag 2 se uitslae:

  • JF teen Hoërskool Ben Vorster: verloor 17-19
  • JF teen Hoërskool Middelburg: verloor 12-18
  • JF teen Hoërskool Framesby: verloor 13-23
  • JF teen Bergsig Akademie: wen 19-16

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article