Van Niekerk Koen tennistoernooi - Hoërskool Jim Fouché
Van Niekerk Koen tennistoernooi – Hoërskool Jim Fouché

Van Niekerk Koen tennistoernooi – Hoërskool Jim Fouché


Van Niekerk Koen tennistoernooi. JF se tennisspanne het die afgelope naweek aan die van Niekerk Koen tennistoernooi te Burgersdorp deelgeneem.

Die spanne het hul goed van hul taak gekwyt.

O.15-Seunsspan

  • Wen Burgersdorp 2 – (10/4)
  • Verloor teen Hoërskool De Aar 0/19 – (3/11)
  • Wen Cradock – (8/6)
  • Wen Burgersdorp 1 – (8/6)
  • Verloor teen JF 0/19 – (1/13)
  • Wen Union High School – (9/5)
  • Verloor teen Hoërskool Middelburg – (2/12)

O.19-Gemengde span

  • Wen Burgersdorp – (37/19)
  • Verloor teen Hoërskool Middeburg – (26/30)
  • Wen JF 0/15 – (13/1)
  • Wen Burgersdorp 2 – (13/1)
  • Wen Hoërskool Cradock – (35/21)
  • Verloor teen Hoërskool De Aar – (26/30)

Hoërskool Jim Fouché se o.19-span het 3de in die toernooi Geëindig.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/p/Ho%C3%ABrskool-Burgersdorp

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article