Ritmiese Gimnastiek - Stulting leerder neem deel
Ritmiese Gimnastiek – Stulting leerder neem deel

Ritmiese Gimnastiek – Stulting leerder neem deel


Ritmiese Gimnastiek – Lianka de Groot van Laerskool Stulting, Humansdorp, het op 13 Julie 2024 aan die Oos-Kaap Ritmiese Gimnastiek Kompetisie deelgeneem. Dit het plaasgevind in Gqeberha by Fairview hall.

Lianka het derde gekom en brons verower vir baldans. Sy behaal ook ‘n vierde plek algeheel in die o/10 afdeling.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article