Msukaligwa skaaktoernooi - Hoërskool Ermelo
Msukaligwa skaaktoernooi – Hoërskool Ermelo

Msukaligwa skaaktoernooi – Hoërskool Ermelo


Msukaligwa skaaktoernooi. Op Maandag 22 Julie het die Msukaligwa skaaktoernooi by Hoërskool Ermelo plaasgevind. Die Erries het teen Ligbron Akademie vir Tegnologie te staan gekom.

Die uitslae:

  • o.15 Gemengde span: EHS 1,5 – Ligbron 4,5
  • o.17 Gemengde span: EHS 1 – Ligbron 5
  • B-Liga gemengde span: EHS 2 – Ligbron 4

Albei skole se spanne gaan nou deur na die Gert Sibande Skaaktoernooi wat in Bethal plaasvind op 29 Julie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://erries.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article