Pronk Podium Toneelfees - Hoërskool Witteberg
Pronk Podium Toneelfees – Hoërskool Witteberg

Pronk Podium Toneelfees – Hoërskool Witteberg


Pronk Podium Toneelfees. Die Pronk Podium Toneelfees het op 18 Julie in Krugersdorp plaasgevind. Die uitslae van die Donkermaan tienertoneelgeselskap het die buitengewone talent van die jong akteurs van en aktrises van Witteberg ten toon gestel.

Podium Toneelfees het erkenning gegee aan die uitstekende prestasies van individue en groepe in verskeie kategorieë.

Brons toekennings:

  • Individuele Spel: Mignon Thomas, Jani de Bruin en Henke Minnaar
  • Stelontwerp: Suné Hills
  • Regie: Ronelle en Jené van Heerden

Silwer toekennings:

  • Teks: Ilne Fourie
  • Plakkaat: Herman Booyens
  • Ligtehantering: Dirk Willemse
  • Ligontwerp: Dirk Willemse
  • Klankhantering: Chabeli Rathulo
  • Klankontwerp: Chabeli Rathulo
  • Verhoogbestuur: Illne Myburgh
  • Kostuums: Hylet Ungerer
  • Individuele Spel: Milan de Villiers
  • Ensemble: Groep bestaande uit: Erne van Aswegen, Suné Hills, Jani de Bruin, Milan de
    Villiers, Simuné de Villiers, Mignon Thomas, en Cara Cilliers.

Pronk Podium Toneelfees - Hoërskool Witteberg

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://witteberghs.co.za
Foto verskaf





You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article