Trompoppies Presteer in Frankryk - Hoërskool Eldoraigne
Trompoppies Presteer in Frankryk – Hoërskool Eldoraigne

Trompoppies Presteer in Frankryk – Hoërskool Eldoraigne


Trompoppies Presteer in Frankryk. Eldo se Trompoppies Presteer in Frankryk! Hoërskool Eldoraigne, Centurion, se Trompoppies het die FDDCMSA verteenwoordig het by die IAM World Championships kompetisie in Agen, Frankryk. Eldo se dogters is Amahle, Cheri-Leigh, Esther, Marina, Minette, Nikita en Shantel.

Plekke behaal:

  • POM Snr Duo/Trio: Dane Nortman en Minette Vorster – 6de
  • POM Snr Mini: SA Noord – 1ste
  • Traditional Mace: SA Noord – 2de
  • POM Snr Team Stage: SA Noord – 1ste
  • Bannier Snr Team: SA Noord – 2de
  • Mace Solo: Marina Roodt – 2de; Cheri-Leigh Burger – 6de; Nikita Nel – 8ste
  • Flag Mini: SA Noord – 3de
  • Mace Duo/ Trio: Marina Roodt en Dane Nortman – 4de

Meer skolenuus:

https://www.hseldo.co.za/ https://schoolsthatrock.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article