Kunskompetisie - Leerders van Stulting neem deel
Kunskompetisie – Leerders van Stulting neem deel

Kunskompetisie – Leerders van Stulting neem deel


Kunskompetisie – Jani Wait, Elzé du Plessis en Lize Erasmus, leerders van Laerskool Stulting, het onlangs aan ‘n kunskompetisie deelgeneem.

Die Kouga Munispitaliteit het die kompetisie aangebied. Hulle het elkeen ‘n pragtige sertifikaat ontvang vir hul deelname aan die kunskompetisie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article