Errie rugby - Neem voortou by Noordvaal-uitspele
Errie rugby – Neem voortou by Noordvaal-uitspele

Errie rugby – Neem voortou by Noordvaal-uitspele


Errie rugby – Op Saterdag 20 Julie het die Erries se o.14A- en o.16A-spanne, asook die Hoërskool Ermelo TWK Eerste rugbyspan, te staan gekom teen onderskeie skole in die Noordvaal se eerste uitspeelronde.

  • Die o.14A-span wen met 19-12 teen Tom Naude.
  • Die o.15A-span se wedstryd is afegstel, dus gaan EHS se o.15A-span outomaties deur na die kwartfinaal.
  • Die o.16A Errie rugby verloor met een punt teen Ben Viljoen (18-19)
  • Hoërskool Ermelo TWK Eerste rugbyspan wen teen Hoërskool Brandwag met 31-27.

Die o.14A-, o.15A- en eerstespan speel komende Saterdag in die Noordvaal Beker se kwartfinaal.

Errie rugby - Neem voortou by Noordvaal-uitspele

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

hhttps://www.erries.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article