Skole Liga Rugby. Hoërskool Ermelo se rugbyspanne het Saterdag, 2 April, te staan gekom teen Hoërskool Rob Ferreira in ligawedstryde.

Dit was oor die algemeen ’n goeie dag vir Errie-rugby en die spanne behaal die volgende gemengde welslae:

  • Die o.14A span verloor 10-14
  • Die o.14B wen 24-10
  • die o.15A span speel gelykop 12 elk
  • die o.15B span wen 17-14
  • die o.16A span wen 36-13
  • die derde span wen 29-22
  • die tweede span verloor 20-34
  • die eerste span wen met ’n telling van 13-10
Ruan Grobler

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article