Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Plaaslike dokter in sy huis aangeval, beroof
Dokter van Paarl-Oos aangeval en beroof in sy huis. Hy het kopbeserings opgedoen. Twee ongeïdentifiseerde mans word gesoek.
-
Borgtogvoorwaardes van beweerde Paarlse verkragter gewysig
Twee klubrugbyspelers van die Paarl het vandag (13 Oktober) in die streekhof verskyn in ‘n verkragtingsaak wat na 10 Desember uitgestel is.
-
Drakenstein sê oor ‘onregmatige’ toewysing van Lovers Lane-erwe
Daar is bewerings dat komiteelede van die Lovers Lane-informele nedersetting in die Paarl hul eie familielede bevoordeel wanneer erwe toegewys word.
-
Markstraat-brug bly munisipale kopseer
Die Drakenstein-munisipaliteit soek ‘n volhoubare oplossing vir plakkery onder die Markstraat-brug, terwyl ‘n heining by Ceciliastraat onlangs vervang is.
-
Sonkrag help baie met besparing en kurrikulum by Paarlzicht Primêr
Paarlzicht Primêr se nuwe sonkraginstallasie gaan nie net die skool se elektrisiteitsrekening verminder nie, maar ook as ‘n praktiese leerhulpmiddel vir die leerders dien.
-
Ma moet toekyk hoe vlamme seun neem in huisbrand wat vier se lewe eis
“Ek het baie hard probeer om my kind te red,” het Veronica Heyns vertel. “Die tweede keer toe ek hom weer wou vat, het hy geval.”
-
Man se trane vloei ná aanvaller se selfdood in tronk
Naarheid het hom oorval, waarna die trane begin loop het toe Reint Grobler (56) van Wolseley hoor dat die man wat hom byna doodgemaak het, dood is
-
Matrikulante stap uit voor die begin van eindeksamen
Verskeie skole in Drakenstein het hul matrikulante tydens Uitstapdag vereer en sterkte toegewens voor die aanvang van hul eindeksamen op Dinsdag (13 Oktober).
-
Jan Lingenfelder (55) steeds gesoek
Dit is al langer as ‘n week sedert Jan Lingenfelder se verdwyning buite Wellington, en hy is steeds nie gevind nie.
-
Vier Blitsbokke kuier saam leerders by Paarlse skool
Rugbyspelers van Paulus Joubert Sekondêre Skool het gemaak met die Blitsbokke toe lede van die span by dié skool besoek afgelê het.










