Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Wellington-hof sê Maandag oor klubrugbyspelers se borgtog
Die Wellington-landdroshof het die borguitspraak van twee rugbyspelers tot Maandag uitgestel terwyl verdere regspraak bestudeer word.
-
Pasiënt oorweeg regstappe ná komplikasie by Mediclinic Paarl
‘n Bainskloof-man beweer ‘n ernstige lieswond ná ‘n heupvervanging het tot infeksies, hospitalisasies en voortdurende pyn gelei.
-
De Zoete Inval-inwoners dien formele klagte teen Portland Readymix in
De Zoete Inval-inwoners vra die Drakenstein-munisipaliteit om klagtes oor sementstof, geraas en moontlike gesondheidsrisiko’s by Portland Readymix te ondersoek.
-
Wellingtonse oumagrootjie skuldig aan moord op drie agterkleinkinders
Byna vyf jaar ná die Bainskloof-tragedie is ‘n Wellingtonse oumagrootjie skuldig bevind aan die moord op haar drie agterkleinkinders.
-
Druiwe help Wellington-leerder matriekafskeid bywoon
Miguel Hendricks verkoop druiwe om sy matriekafskeid te finansier, leer deursettingsvermoë en onafhanklikheid terwyl hy daarna streef om ‘n elektrisiën te word.
-
Saak teen twee rugbyspelers uitgestel oor vermiste hofopname
Die borgtogaansoek van twee Paarlse rugbyspelers is weer uitgestel terwyl die verdediging na ‘n vermiste hofopname soek.
-
Jongman vlugtig in Paarlse hof ná steekmoord
Met die intreeslag van die verdagte in die hofsaal waar hy tereg staan weens die moord op die 20-jarige Lemarsh Blanckenberg, het die oorledene se ma in trane uitgebars. Die…
-
Rowers slaan weer toe in Paarl: Derde roof in Lady Greystraat in sewe dae
‘n Derde gewapende roof binne een week het in Lady Greystraat plaasgevind en kommer laat toeneem oor veiligheid in die Paarl se sakekern.
-
Geliefde gr.2-leerder sterf in hospitaal ná ongeluk in Wellington
Agtjarige Cyntino Malan is sewe dae ná ‘n Wellington-botsing oorlede. Die polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag.
-
Motorfietsryer (37) sterf in ongeluk naby Franschhoek
Paarlse inwoner Morné van der Westhuizen (37) is Woensdagmiddag in ‘n noodlottige motorfietsongeluk op die R45 naby Franschhoek dood.










