Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Eben het ‘n “tweeling”-broer – Anthony Smit van die Paarl
Anthony Smit (26) is al sowat sewe jaar lank ’n bekende gesig in die Paarl, maar mense gebruik nie altyd sy eie naam wanneer hulle hom groet nie.
-
12-jarige seun van Amstelhof buite gevaar nadat hy raakgery is
‘n 12-jarige seun van die Amstelhof woongebied in die Paarl is nou buite gevaar nadat hy Vrydagaand (4 September) deur ‘n taxi raakgery is.
-
Bekende aktivis van die Paarl sterf skielik
Die skielike dood van die bekende aktivis Christopher Samuels (54) van Amstelhof in die Paarl, het sy familie en die gemeenskap onkant betrap.
-
Justin-saak uitgestel
Die saak teen twee verdagtes in die moord op Justin (“Justine”) Davids (17), is Dins-dag (1 September) in die landdroshof in die Paarl tot 6 Oktober uitgestel.
-
Tragiese einde vir egpaar wat van miljoene se bedrog aangekla is
‘n Bejaarde egpaar van Citrusdal, wat van bedrog, kuberbedrog en geldwassery aangekla is, is Maandag op ‘n piekniekbankie in Jacobsbaai dood aangetref. Hulle moes dieselfde dag vir die eerste keer…
-
Paarl-onderwyser (28) sterf kort ná motorongeluk
Die lewe van ’n jong Paarlse onderwyser is die afgelope Vrydagaand (28 Augustus) kortgeknip toe hy kort ná ’n botsing tussen twee motors in die Paarl oorlede is.
-
Oud-speurhoof en GPF-hoof rand glo tiener aan
‘n Voormalige speurhoof en die voorsitter van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in Franschhoek het hul onlangs aan die ander kant van die gereg bevind.
-
Bejaarde egpaar op Wolseley gasteplaas aangeval, beroof
Twee bejaardes is in die vroeë oggendure van Maandag in ‘n gaste-eenheid op ‘n plaas in die Wolseley-distrik aangeval. Die bejaarde man (75) is ernstig beseer.
-
Tienerseun van Paarl verloor stryd teen kanker
Cornell Moses (14) van die Paarl het elke dag gewag vir die oomblik wanneer hy uiteindelik die klokkie by die hospitaal kon lui. Hy het telkemale vir sy pa, Collin…
-
Derby-gees loop hoog in die Paarl
Die skolerugbygees hardloop hierdie week hoog in die Boland, met talle skole in die Paarl en Wellington wat gereed maak om Vrydag en Saterdag (28 en 29 Augustus) by die…










