Megan Adendorff Avatar

Megan Adendorff


  • Ontevredenheid onder krieketondersteuners het op sosiale media losgebars nadat Boland Krieket en Krieket Suid-Afrika aangekondig het dat wedstryde op Bolandpark in die Paarl sonder toeskouers gespeel sal word terwyl die stadion opgeknap word.

    by

    on

    Herrie oor krieket sonder toeskouers in Paarl
  • Twee jong skopboksers van die Paarl het die afgelope week wêreldtitels by die WAKO-wêreldkampioenskap vir kinders, kadette en juniors verower in Jesolo Lido, Italië.

    by

    on

    Twee Paarlse skopboksers word wêreldkampioene
  • Die Paarl se rugbygemeenskap treur oor die dood van Ghalieb Hendricks, wie se loopbaan ’n belangrike plek in die geskiedenis van Kaapse rugby ingeneem het

    by

    on

    Paarlse rugbyman sterf op 72 jaar
  • Boland Park in die Paarl is gekies as een van die gasheerstadions vir die 2027 Internasionale Krieketraad (ICC) se Wêreldbeker-kieket

    by

    on

    Paarlse sportvelde sal Wêreldbeker huisves
  • ‘n Wit kol in ‘n kind se oog, ‘n onverklaarbare koors wat langer as twee weke duur of ‘n pynlose knop kan tekens wees van iets wat mediese aandag vereis.

    by

    on

    Ken die waarskuwingstekens van kinderkanker
  • “Genoeg is genoeg,” was die boodskap van talle vroue en ’n paar mans wat vanoggend (18 September) by die sirkel voor die landdroshof in die Paarl bymekaargekom het om vreedsaam teen geslagsgeweld te betoog.

    by

    on

    Groep ruk op teen geslagsgeweld
  • Met warmer dae om die draai, is dit tyd om jou donker winterkleure vir iets vars en vrolik te verruil.

    by

    on

    Tyd vir vars naelkleure met somer om die draai
  • ’n 27-jarige man van Bellville het Dinsdagoggend (15 September) sy lewe verloor toe hy twee kollegas ná ’n elektriese skok op Sandrivierplaas in Wellington probeer help het.

    by

    on

    Jong man op plaas doodgeskok
  • ‘n Malawiese man (49) is Dinsdagmiddag in Klapmuts gesteek en met ‘n panga gekap toe twee seuns hom na bewering probeer beroof het. Hy sterk in die hospitaal aan.

    by

    on

    Malawiese man in hospitaal ná aanval in Klapmuts
  • Amos van Dyk (69), van die Paarl is Dinsdagoggend (8 September) in Paarl-hospitaal dood nadat hy Saterdag (5 September) by Rusthof-ouetehuis ernstige brandwonde opgedoen het.

    by

    on

    Paarlse man sterf in hospitaal ná hy brandwonde by ouetehuis opdoen

Gift this article