Megan Adendorff
-
Paarl’s “King Lee” Chakwenya has added another win to his professional boxing record after defeating Justin Campher by a unanimous decision in Cape Town on Saturday (5 September).
-
Anthony Smit (26) is al sowat sewe jaar lank ’n bekende gesig in die Paarl, maar mense gebruik nie altyd sy eie naam wanneer hulle hom groet nie.
-
Die Keagan Gertse-stigting het verlede Woensdag (2 September) bome aan Noorder-Paarl Hoërskool (NP) as deel van internasionale Boomweek geskenk.
-
‘n 12-jarige seun van die Amstelhof woongebied in die Paarl is nou buite gevaar nadat hy Vrydagaand (4 September) deur ‘n taxi raakgery is.
-
Die skielike dood van die bekende aktivis Christopher Samuels (54) van Amstelhof in die Paarl, het sy familie en die gemeenskap onkant betrap.
-
Die saak teen twee verdagtes in die moord op Justin (“Justine”) Davids (17), is Dins-dag (1 September) in die landdroshof in die Paarl tot 6 Oktober uitgestel.
-
Die saak teen LP Fadiel Adams is na die streekhof verwys nadat die ondersoek teen Adams afgehandel is. Hy het gister in die Pinetown-landdroshof in verskyn.
-
Jady-Lee Goedeman (22), ‘n netbalspeler van die Paarl, is oorlede nadat sy lank teen TB geveg het.
-
Klein Nederburg Senior Sekondêr (KN) het Saterdagmiddag (8 Augustus) vir ‘n derde opeenvolgende keer hul stempel op New Orleans Sekondêre Skool (Noss) afgedruk, toe hulle weer die jaarlikse derby wen. […]









