Megan Adendorff
-
‘n Ma van die informele nedersetting Langrug het verlede Vrydag (16 Oktober) tuis in ‘n snikhete vertrek geboorte gegee terwyl reddingswerkers met flitsligte by die bevalling gehelp het.
-
‘n Man is Vrydag (16 Oktober) in Klapmuts in hegtenis geneem nadat 55 sakkies tik glo in sy besit gevind is
-
Net meer as ‘n week ná die Wellington-brand wat vier mense se lewe geëis het, het nog ‘n verwoestende brand Maandag (19 Oktober) in die New Rest-informele nedersetting tussen Mbekweni en Wellington uitgebreek.
-
Agt maande nadat sy nog in trane tuiskom omdat sy skaak nie kon baasraak nie, maak die negejarige McKenzie Sias van Wellington nou deel uit van die Wes-Kaapse span.
-
Die feesseisoen hoef nie jou gesonde gewoontes heeltemal te ontwrig nie. Selfs met ‘n propvol kalender en min oefentyd kan klein, volhoubare veranderings jou help om aktief te bly en jou welstand te bevorder.
-
Hoewel die matriekeindeksamen gepaard gaan met groot verwagtinge en spanning, kan ouers hul kinders help deur ‘n rustige studieomgewing te skep, hulle te ontlast van huishoudelike pligte en hulle emosioneel by te staan.
-
Wat vir die Paarlse sangeres Tamryn Madalé (33) lank net ‘n droom was, staan binnekort om die verhoog met Francois van Coke te deel.
-
Vir Sophia Arnoldus (66) uit Franschhoek rus die onsekerheid oor haar enigste dogter se veiligheid swaar op die hart, terwyl sy hoop om haar lewend terug te vind.
-
Fashion can be more than something people simply wear. It can be a form of self-expression, a source of confidence and a way to tell stories without saying a word.
-
Twee gr. 10-leerders van New Orleans Sekondêre Skool (NOSS) in die Paarl is die Wes-Kaap se aanspraak op die Nasionale Skole Moot Court-kompetisie in Pretoria.










