Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Vroue wat voor vat in die Paarl, vereer
Vroue van oor die Kaapse Wynlande heen wat ’n verskil in hul gemeenskappe en die lewe van ander maak, is Dinsdag (25 Augustus) by ’n spesiale toekenningsgeleentheid in die Paarl…
-
Verdagte in Justin (Justine) Davids-moordsaak vrygelaat
Verdagte nommer twee in die Justin (Justine) Davids-moordsaak is Maandag (24 Augustus) vrygelaat.
-
Talle betoon laaste eer aan die vermoorde Justin Davids in Paarl
Oud en jonk het vandag (21 Augustus) die Nuwe Apostoliese kerk in Magnolia volgepak om hul laaste eer aan Justin Davids, ‘n 17-jarige jongman van die Paarl, te betoon.
-
Twee van drie verdagtes in Justin Davids-moordsaak doen aansoek om borgtog
Drie verdagtes in die Justin (Justine) Davids-moordsaak, onderskeidelik 17, 18 en 20 jaar oud, het vandag (19 Augustus) vir ‘n formele borgtogaansoek in die landdroshof in die Paarl verskyn.
-
Jong man verdrink enkele dae voor sy 21ste verjaardag in dam by oord
‘n Stil, jong man van Montagu wat Maandag sy 21ste verjaarsdag sou vier, se familie is verpletter nadat hy Vrydag in ‘n dam verdrink het.
-
Fadiel Adams se bedrogsaak gaan streekhof toe
Die saak teen LP Fadiel Adams is na die streekhof verwys nadat die ondersoek teen Adams afgehandel is. Hy het gister in die Pinetown-landdroshof in verskyn.
-
Jong Paarlse ma sterf ná TB-stryd
Jady-Lee Goedeman (22), ‘n netbalspeler van die Paarl, is oorlede nadat sy lank teen TB geveg het.
-
17-jarige leerling van die Paarl vermoor
‘n Bedroefde ouerpaar van die Paarl is met talle vrae gelaat nadat hul seun wat “skaars ‘n vlieg kon seermaak,” Saterdag (9 Augustus) in die vroeë oggendure aangeval en doodgesteek…
-
Leerling van Paulus Joubert Sekondêre Skool met panga aangeval
‘n Graad 9 leerling aan die Paulus Joubert Sekondêre Skool sterk aan nadat hy Dinsdagmiddag buite die skool deur booswigte met ‘n panga aangeval is.
-
Rugbyspelers se verkragsaak na streekhof in Paarl oorgeplaas
Twee klubrugbyspelers van die Paarl het Woensdag (5 Augustus) weer in die landdroshof in Wellington verskyn. Hulle staan tereg op vier aanklagte van die verkragting van ‘n 21-jarige student van…










