Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Werkers se aandele-dispuut by Diemersfontein voor die hof
Vier-en-twintig plaas- en gasvryheidswerkers van Diemersfontein-wynlandgoed in Wellington het hulle tot die Wes-Kaapse hooggeregshof gewend nadat hulle volgens hul prokureur, Milton Mackier, met die verlies van hul aandele in Thokozani…
-
Wellington-rugbyspeler sterf in Hongkong
’n Gesin en hul familie van Wellington moet nou sonder hul “sonskynkind” voortgaan nadat Dewald Naudé (31) se lewe, wat volgens sy suster, Brumilda Naudé, deur liefde, lag en ’n…
-
Wellington-rugbyspeler sterf in Hongkong
’n Gesin en hul familie van Wellington moet nou sonder hul “sonskynkind” voortgaan nadat Dewald Naudé (31) se lewe, wat volgens sy suster, Brumilda Naudé, deur liefde, lag en ’n…
-
Justine-moordsaak na streekhof verwys
Die saak teen twee verdagtes in die moord op Justin (Justine) Davids (17) is Dinsdag (6 Oktober) in die landdroshof in die Paarl na die streekhof verwys.
-
Twaalf buitelanders aangekeer oor dokumente
Twaalf buitelandse werkers is Donderdag (1 Oktober) in ‘n Binnelandse Sake-optrede by die konstruksieterrein van Rembrandt Mall in die Paarl in hegtenis geneem.
-
Herrie oor krieket sonder toeskouers in Paarl
Ontevredenheid onder krieketondersteuners het op sosiale media losgebars nadat Boland Krieket en Krieket Suid-Afrika aangekondig het dat wedstryde op Bolandpark in die Paarl sonder toeskouers gespeel sal word terwyl die…
-
Twee Paarlse skopboksers word wêreldkampioene
Twee jong skopboksers van die Paarl het die afgelope week wêreldtitels by die WAKO-wêreldkampioenskap vir kinders, kadette en juniors verower in Jesolo Lido, Italië.
-
Paarlse rugbyman sterf op 72 jaar
Die Paarl se rugbygemeenskap treur oor die dood van Ghalieb Hendricks, wie se loopbaan ’n belangrike plek in die geskiedenis van Kaapse rugby ingeneem het
-
Twee lyke glo in een graf
Verdoemende bewerings wat verband hou met ‘n Paarlse begrafnisondernemer word tans deur die polisie ondersoek.
-
Ken die waarskuwingstekens van kinderkanker
‘n Wit kol in ‘n kind se oog, ‘n onverklaarbare koors wat langer as twee weke duur of ‘n pynlose knop kan tekens wees van iets wat mediese aandag vereis.










