Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Verwarring oor landdros se onttrekking vertraag rugbyspelers se borgaansoek
Die staat voer aan ernstige onreëlmatighede het plaasgevind in die borgsaak van twee Paarlse rugbyspelers en wil die saak laat hersien.
-
Stormherstelwerk duur voort in Wes-Kaap ná groot skade
Wes-Kaap premier, Alan Winde bied ‘n oorsig oor die herstelwerk aan onder meer paaie en kragtoevoer in gebiede wat deur die onlangse storms geraak is.
-
KYK | Drie mans in Paarl vas oor beweerde brandstofdiefstal
Drie mans is in Paarl gearresteer nadat ’n voertuig wat met brandstofdiefstal verbind word, deur veiligheidspanne opgespoor en voorgekeer is.
-
Vasgekeer in Bainskloofpas: Inwoners spring self in om pas oop te kry
Grondeienaars in die Bainskloofpas het self puin en rotse verwyder nadat storms die gebied van die buitewêreld afgesny het.
-
Brandbestryders ontplooi na brand in Bainskloofgebied
Brandbestryders bekamp tans ’n brand in die Bainskloofgebied terwyl die Bainskloofpas steeds ná onlangse oorstromings vir verkeer gesluit bly.
-
Staat wil Paarlse rugbyspelers se borgaansoek op hersiening neem
Die staat wil die borgaansoek van twee Paarlse rugbyspelers op hersiening neem oor beweerde prosedurele foute en regsverteenwoordiging.
-
Ondersoekbeampte deel persoonlike mening in rugbyspelers se borgaansoek
FCS-ondersoekbeampte kol. Winston Pegram het in die Wellington-landdroshof oor sy persoonlike en professionele menings getuig tydens borgverrigtinge.
-
Paarlse tekstielpionier Karel Bouckaert vier 100 jaar
Paarlse tekstielpionier Karel Bouckaert vier sy 100ste verjaarsdag met helder herinneringe, humorsin en ’n nalatenskap in Suid-Afrika se tekstielbedryf.
-
Soektog na vermiste Kuilsrivier-man in Du Toitskloof tydelik opgeskort
Soektog na vermiste Kuilsrivier-man in Du Toitskloofberge Sondag opgeskort weens ongure weer, maar sal hopelik binnekort hervat word.
-
Paaie gesluit ná stormweer, kragonderbrekings ook aangemeld
Swaar reën en sterk winde in die Wes-Kaap het ernstige skade, padsluitings en kragonderbrekings in verskeie munisipaliteite veroorsaak.









