Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Paarlse rugbyspelers beskuldig van groepsverkragting
Staat lewer verweer in borgtogverhoor van twee Paarlse rugbyspelers wat glo ‘n jong vrou in haar studentehuis op Wellington verkrag het.
-
Danél oorheers Hyrox op nasionale én internasionale vlak
Danél Louw blink uit in Hyrox-kompetisies, wen verskeie nasionale titels, terwyl sy haar loopbaan en opleiding vir komende wêreldkampioenskappe balanseer.
-
Komitee bekommerd oor Drakenstein en Stellenbosch-gevangenisse
Die parlementêre komitee slaan alarm oor dissiplinêre sake, geweld, oorbevolking en honderde verbode items by Drakenstein- en Stellenbosch-gevangenisse.
-
Rugbyspeler, vriend vra borg ná vier verkragtingsaanklagte; staat staan dit teen
Twee mans vra borg ná vier verkragtingsaanklagte in Wellington, terwyl hulle onskuld volhou en die staat die aansoek teenstaan.
-
Plaaslike rugbyspeler en vriend staan tereg op vier aanklagte van verkragting
Twee mans staan tereg op vier verkragtingsklagtes nadat die staat bykomende aanklagte tydens ’n stampvol hofverskyning in Wellington bygevoeg het.
-
Vrou se lyk in rivier in Pniel laat baie vrae
Familie soek antwoorde ná lyk van Elize Faroa, werknemer van Waterford Winery, in die Pniel-rivier gevind word en outopsie verdrinking as oorsaak bevestig.
-
Plaaslike klubrugbyspeler in Wellington-hof ná beweerde verkragting
’n Plaaslike rugbyspeler verskyn in die hof op verkragtingsaanklag, met borgtogaansoek hangende en ’n ondersoek wat tans voortduur.
-
Insittendes spoorloos ná bakkie 50m teen Bainskloof afstort
’n Raaiselagtige ongeluk in Bainskloof laat ’n leë wrak agter;, maar die insittendes was uiteindelik deur owerhede as veilig bevestig.
-
Wellington-veearts wen groot by saalperdkampioenskap in Bloem
Dr. Zandri Snyman het uitgeblink by die nasionale saalperdkampioenskappe en vyf blou linte gewen terwyl sy Amerikaanse saalperde gery het.
-
Paarl neem afskeid van geliefde dokter Sassa Botha (72)
Bekende dokter Sassa Botha, met diep Paarlse wortels, is op 72 oorlede ná ’n dapper kankerstryd, omring deur haar familie.









