Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Tweede vrou tree na vore oor beweerde Paarlse “fotograafverkragter”
Die beweerde Paarlse “fotograafverkragter” se verhoor is uitgestel, terwyl ‘n tweede vrou intussen met verkragtingsaantygings na vore getree het.
-
Paarlse ‘pastoor’ op borgtog vrygelaat ná intimidasieklagte
Marthinus Gouws (65) het op ‘n intimidasieklagte in die Wellington-landdroshof verskyn waar hy op R500 borgtog vrygelaat is.
-
Man in hegtenis oor beweerde intimidasie van klaer in verkragtingsaak
‘n Intimidasiesaak is teen ‘n Drakenstein-inwoner geopen ná beweerde sosialemediaplasings wat met die KSUT-verkragtingsaak verband hou.
-
70-jarige sterf ná noodlottige vragmotorongeluk in Paarl
‘n 70-jarige vrou is verlede week in die Paarl dood nadat sy glo tussen ‘n vragmotor en sy aangehakte bak deurbeweeg het.
-
Drakenstein-munisipaliteit wil Bergrivier sélf skoon hou
Die Drakenstein-munisipaliteit wil in die nuwe boekjaar geld beskikbaar stel om self die Bergrivier skoon te maak en oorstromings te beperk.
-
Paarl Gim-leerder een van net twee Suid-Afrikaners by Nasa-program
Paarl Gimnasium se Lila Doyer is as een van net twee Suid-Afrikaanse ambassadeurs vir Nasa se gesogte United Space School gekies.
-
Paarlse klubrugbyspelers wat van verkragting beskuldig word op borgtog vrygelaat
Die twee Paarlse rugbyspelers is op borgtog vrygelaat nadat die hof buitengewone omstandighede in hul skedule 6-borgaansoek bevind het.
-
Wellington-hof sê Maandag oor klubrugbyspelers se borgtog
Die Wellington-landdroshof het die borguitspraak van twee rugbyspelers tot Maandag uitgestel terwyl verdere regspraak bestudeer word.
-
Pasiënt oorweeg regstappe ná komplikasie by Mediclinic Paarl
‘n Bainskloof-man beweer ‘n ernstige lieswond ná ‘n heupvervanging het tot infeksies, hospitalisasies en voortdurende pyn gelei.
-
De Zoete Inval-inwoners dien formele klagte teen Portland Readymix in
De Zoete Inval-inwoners vra die Drakenstein-munisipaliteit om klagtes oor sementstof, geraas en moontlike gesondheidsrisiko’s by Portland Readymix te ondersoek.









