Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Bergbrand én vragmotorbotsing op Du Toitskloofpas
Du Toitskloofpas is gesluit ná ’n vragmotorbotsing, terwyl nooddienste ook ’n groot veldbrand in die omgewing bestry en verkeer ontwrig.
-
Polisie vra publiek se hulp ná botsing wat seun (16) eis
Drie maande nadat die 16-jarige Matt Botha skielik uit die lewe geruk is, vra die polisie die hulp van die publiek oor die botsing wat die tienerseun se lewe geëis…
-
Kotie Nel-moord: Nuwe lewe in Velddrift kortgeknip!
Niemand is nog vir die grusame en pynlike moord op ‘n middeljarige vrou verlede week in Lemoenkloof in die Paarl in hegtenis geneem nie. Die vrou is sedertdien as Kotie…
-
Woelige Vis floreer
Paasnaweek lê voor en talle mense staan tou vir ‘n stukkie vis om die tradisionele kerrievis te berei. Die bekende Jacobs-familie in die Paarl wat bekend daarvoor om vis te…
-
Malmesbury-verbypad is nou oop vir motoriste
Die opening van die Malmesbury-verbypad van R693 miljoen is eergister (Dinsdag 31 Maart) met groot opgewondenheid gevier nadat die bouwerk van dié 6,7 km lange pad byna drie jaar gelede – in Mei…
-
Skok ná vrou se moord in huis in Lemoenkloof
PAARL – ’n Skokgolf het Donderdagoggend (26 Maart) deur die Paarl getrek toe ’n 57-jarige vrou na bewering wreed in ’n woning in Pleinstraat in Lemoenkloof vermoor is en met…
-
Upper Bosman Estate-ontwikkeling onder die loep ná hofverskyning
Nuwe verwikkelinge het aan die lig gekom rakende die beplande Upper Bosman Estate-ontwikkeling in Hoog-en-Droog in die Paarl, nadat ‘n verteenwoordiger van die projek op 13 Maart in die Drakenstein-munisipaliteit (DM)…
-
R1,4 miljard vir Drakenstein se rioolstelsel
‘n Mega-infrastruktuurprojek van R1,4 miljard is tans volspoed in die Drakenstein-vallei aan die gang, waar die munisipaliteit die grootste opgradering van sy riool- en afvalwaterstelsel nóg doen. Dit sluit in…
-
Paarl Gimnasium-alumni vlieg hoog met cum laude
Wat as ‘n stil stokperdjie gedurende oomblikke van pyn begin het, het in ‘n kragtige akademiese reis vir die Universiteit Stellenbosch-gegradueerde (US) Annie de Villiers ontwikkel. Annie se stille deursettingsvermoë…










