Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Jong karateka beplan 100 katas vir fondsinsameling
Een van Wellington se vooraanstaande karatekas, Sebastian Sonnekus (15), pak binnekort ‘n uitmergelende uitdaging aan wat insluit om 100 katas baas te raak as ‘n fondsinsamelingsprojek om die Japannese eiland…
-
YTH Revive in Drakenstein onder skoot oor jeugdiens-inhoud
YTH Revive, ‘n samewerkende jeuginisiatief wat deur vier plaaslike kerke ondersteun word, het in die spervuur beland nadat dit aan die lig gekom het dat seksuele identiteit en homoseksualiteit tydens…
-
Regsman Conrad Coetzee sentraal in beweerde bedrogsaak
Conrad Coetzee, ‘n voormalige vennoot van Faure & Faure, word ondersoek vir beweerde bedrog met betrekking tot fiktiewe regsgelde oor etlike jare.
-
Oud-speurder wag op plek in Valkenberg
Die oud-polisiespeurder Wayne Wantza het in die Wellington-landdroshof verskyn waar die hof gelas het dat hy na Valkenberg-hospitaal verwys word vir verdere psigiatriese evaluering.
-
Agt in hegtenis ná reeks rooftogte by spaza-winkels in Langrug
Agt verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ‘n reeks rooftogte by drie spaza-winkels in Langerug in Franschhoek in die Wes-Kaap.
-
Moedige meisie van Paarl herstel ná operasies
Die jaar het vir Leah le Roux (13) van die Paarl onstuimig begin nadat twee lewensgevaarlike diagnoses op een dag in Februarie met haar en haar gesin gedeel is. Tog…
-
Afgedankte regsman van Wellington duik weer op in bedrogsaak
‘n Afgedankte regsman van die Paarlse firma Faure & Faure, teen wie ondersoeke steeds voortduur, se naam het weer opgeduik nadat dit aan die lig gekom het dat hy so…
-
Du Toitskloof-brand ingekamp ondanks erge hitte
Die Du Toitskloofpas-brand is suksesvol in bedwang gebring, met geen sigbare vlamme teenwoordig nie, ten spyte van uiterste hittetoestande.
-
Byna 50 000 diere reeds teen bek- en klouseer ingeënt in Wes-Kaap
Ongeveer 50 000 diere is teen bek-en-klouseer in die Wes-Kaap ingeënt te midde van voortgesette inentingspogings en monitering.
-
Chanelle Plaatjies-moordsaak gaan voort in hooggeregshof
Die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies van Paarl-Oos is Maandag (9 Maart) oorgeplaas vanaf die Paarl-landdroshof na die Wes-Kaapse se Hooggeregshof.










