Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Komitee bekommerd oor Drakenstein en Stellenbosch-gevangenisse
Die parlementêre komitee slaan alarm oor dissiplinêre sake, geweld, oorbevolking en honderde verbode items by Drakenstein- en Stellenbosch-gevangenisse.
-
Rugbyspeler, vriend vra borg ná vier verkragtingsaanklagte; staat staan dit teen
Twee mans vra borg ná vier verkragtingsaanklagte in Wellington, terwyl hulle onskuld volhou en die staat die aansoek teenstaan.
-
Plaaslike rugbyspeler en vriend staan tereg op vier aanklagte van verkragting
Twee mans staan tereg op vier verkragtingsklagtes nadat die staat bykomende aanklagte tydens ’n stampvol hofverskyning in Wellington bygevoeg het.
-
Vrou se lyk in rivier in Pniel laat baie vrae
Familie soek antwoorde ná lyk van Elize Faroa, werknemer van Waterford Winery, in die Pniel-rivier gevind word en outopsie verdrinking as oorsaak bevestig.
-
Plaaslike klubrugbyspeler in Wellington-hof ná beweerde verkragting
’n Plaaslike rugbyspeler verskyn in die hof op verkragtingsaanklag, met borgtogaansoek hangende en ’n ondersoek wat tans voortduur.
-
Insittendes spoorloos ná bakkie 50m teen Bainskloof afstort
’n Raaiselagtige ongeluk in Bainskloof laat ’n leë wrak agter;, maar die insittendes was uiteindelik deur owerhede as veilig bevestig.
-
Wellington-veearts wen groot by saalperdkampioenskap in Bloem
Dr. Zandri Snyman het uitgeblink by die nasionale saalperdkampioenskappe en vyf blou linte gewen terwyl sy Amerikaanse saalperde gery het.
-
Paarl neem afskeid van geliefde dokter Sassa Botha (72)
Bekende dokter Sassa Botha, met diep Paarlse wortels, is op 72 oorlede ná ’n dapper kankerstryd, omring deur haar familie.
-
Bemagtigingsprogram rus Wellington-seuns toe vir die toekoms
Die Tricia Survé-stigting het voorverlede Saterdag (11 April) ‘n omvattende bemagtigingsprogram vir seuns van die Newton Primêre Skool in Wellington aangebied, met die fokus op leierskap, dissipline en die bou…
-
DA wys Korabie as Drakenstein-burgemeesterskandidaat aan
Die DA het Stephen Korabie as sy burgemeesterskandidaat vir Drakenstein in die 2026-plaaslike verkiesings genomineer. Hy sal meeding met ander kandidate.









