Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Wellingtonner se ‘grootste geestelike mylpaal’
WELLINGTON – Met ‘n lewensverhaal wat diep met geloof, familie, volharding en roeping verweef is, het die 30-jarige Wellingtonner ds. Dewald Jacobs onlangs sy grootste geestelike mylpaal bereik – sy bevestiging…
-
Niemand nog vas vir raaiselagtige moord op Paarlse man (33)
Die polisie het gister (10 Desember) by navraag gesê die ondersoek na die raaiselagtige moord op die Paarlse man, Crenston Solomons (33), duur voort en geen verdagtes is nog in…
-
Cap Classique-pionier van Haute Cabrière sterf op 80
Achim von Arnim, ‘n pionier van Cap Classique en stigter van Haute Cabrière, is op 80-jarige ouderdom oorlede, omring deur sy gesin.
-
Damvlakke in die Drakenstein aan die daal, waarsku munisipaliteit
Die Drakenstein-munisipaliteit vra inwoners om wate spaarsamig te gebruik aangesien damvlakke daal, met moontlike waterbeperkings indien die situasie voortduur.
-
Wellington-man (43) wat sy vrou brand in Paarl-streekhof gestraf
Die Wellingtonner Ryland Nyman (43) wat in Oktober verlede jaar sy vrou Danielle met ‘n vlambare middel gegooi en haar aan die brand gesteek het, het vandag (8 Desember) skuld…
-
Seinblokkeerder-diewe vasgetrek by Vrede en Lust in Simondium
Twee vermeende diewe is by Vrede en Lust vasgetrek nadat hul blykbaar ‘n seinblokkeerder gebruik het om ’n motor te probeer roof.
-
Oud-Gimmie se lewe kortgeknip in motorfietsongeluk
’n Oudleerder van Paarl Gimnasium en ‘n huidige Stellenbosch-student is in ’n motorfietsongeluk in Durbanville dood. Die polisie ondersoek die voorval.
-
Hermon-rugbyklub pleit vir hulp met probleme by sportveld
HERMON – Geen besproeingstelsel, spreiligte wat nie werk nie en die algemene instandhouding van die veld is van die probleme waaraan die rugbyklub in Hermon hoop die Drakenstein-munisipaliteit voor die aanvang…
-
Drakenstein-munisipaliteit smelt twee ‘kritieke’ departemente saam
Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek bevestig dat hy nie meer kandidate werf om die vakante amp van uitvoerende direkteur vir gemeenskapsdienste te vul nie, aangesien nou besluit is dat dié departement…
-
Jong Paarlse krieketkaptein erg aangerand, ses weke in hospitaal
PAARL – Jerobeum Titus (27), ‘n belowende jong krieketspeler en skolesport-assistent van Chicago in Paarl-Oos, het onlangs by die dood omgedraai nadat hy op 27 September – kort voor die begin…










