Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Draaiboek só verfilm: Lea Coetzee laat gemeenskap stories vertel
Sir Lowry’s Pass-dramaturg Lea Coetzee ruil die verhoog vir die kamera om ander se stories te vertel en soek steun vir haar gemeenskapsprojek.
-
Kleuter (3) dood ná motorongeluk in Strand, ouers eis geregtigheid
Driejarige Lavelle Prins sterf ná ‘n motorongeluk in Strand, terwyl sy ouers geregtigheid eis en polisie strafbare manslag ondersoek.
-
‘Die Papier’ praat nou op die web
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke Donderdag om 19:00 uitgereik word.
-
Huis in Ligte Laaie: Bejaarde Verloor Alles in Middernagbrand
Die 63-jarige Paulina Pietersen het wakker geword om vlamme in haar huis te vind — ‘n brand het haar gesin se woning in Broadlandspark verwoes.
-
Diewe slaan weer toe by Sir Lowry’s Pass Primêre Skool
Inbrekers het Maandag twee klaskamers by Sir Lowry’s Pass Primêre Skool verwoes en sowat R70 000 se skade aangerig, wat leerders se onderrig benadeel.
-
Strand se veiligheidsorganisasies deel sop in Casablanca op Hemelvaartdag
Strand se polisie, gemeenskapspolisiëringsforum en Community in Blue het sop uitgedeel tydens ‘n gesamentlike uitreik in Casablanca.
-
Oasis bring omgewingsboodskap langs die Soetrivier in Strand
Oasis se vrywilligers versprei pamflette in Weltevreden om inwoners bewus te maak van omgewingsbeskerming langs die gevaarlike Soetrivier.
-
Ma veg moedig teen siekte vir die liefde van haar kinders
Chante Fransman leef 15 jaar met ondraaglike pyn deur Crohn se siekte – maar haar twee dogters gee haar elke dag ‘n rede om aan te hou veg.
-
Twee moorde ruk Helderberg in afsonderlike steekvoorvalle
‘n Tiener en ‘n 52-jarige man is in twee afsonderlike steekvoorvalle in die Helderberg oor die naweek vermoor, met verdagtes reeds in hegtenis.
-
Brand verwoes huise en laat ses Morkel’s Cottage-inwoners dakloos
Keenan Petersen (39) moes in sy onderklere deur ‘n venster spring nadat ‘n brand vier strukture in Morkel’s Cottage, Strand, verwoes het.










