Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Helderberg-bejaardes kry vlerke van hoop vir ‘Kersfees in Julie’
Wings of Hope het sowat 200 bejaardes by St. John’s-kerk in Strand met ‘n “Kersfees in Julie”-geleentheid bederf, waar die oudste gaste tussen 87 en 93 was.
-
Macassar-familie in rou oor geliefde (26) na noodlottige skietvoorval
Macassar-polisie ondersoek die moord op 26-jarige Grant de Vos wat verlede Woensdag in Musikalaan met kopwonde dood aangetref is.
-
Macassar-polisie: rooftog by vulstasie, onwettige vuurwapenbesit
Macassar-polisie ondersoek ‘n gewapende rooftog by die vulstasie in Croyden en die inhegtenisneming van ‘n man vir onwettige vuurwapenbesit.
-
Bitterheid oor Soeterus
Die Kaapse Onafhanklikheidsparty (Capexit) en ‘n plaaslike klaer eis dringende ingryping van owerhede weens bewerings van ernstige mishandeling, terwyl die bestuur van die tehuis die bewerings skerp as “ongegrond en…
-
Reeks kragboksaanvalle teister Macassar: Vier reeds afgebrand
Macassar is ‘n brandpunt vir kragboksaanvalle, het Eskom bevestig. Vier voorvalle is die afgelope weke aangemeld, met die jongste op 21 Julie.
-
Trouklokke lui vir Macassar-seun Dean en onderwyseres Adrianné
Die Macassar-seun Dean Marais en onderwyseres Adrianné van Pretoria-Noord het op Saterdag 18 Julie getroud. Hy is ‘n akteur en sy ‘n onderwyseres.
-
Nuwe rolstoele vir ses Strand-inwoners van Stad Kaapstad
Subraad 8-voorsitter Chantal Cerfontein het Woensdag namens burgemeester Geordin Hill-Lewis ses nuwe rolstoele aan Strand-inwoners oorhandig.
-
Matrikulant van die Jaar | Laaste kans vir topmatrikulante om in te skryf
Inskrywing sluit môre, op 31 Julie. Die 25 topdeelnemers staan die kans om beurse, geldpryse en geskenke van sowat R500 000 te wen.
-
‘Waar’s Windpomp Charlie’ huldeblyk aan Krynauw Serdyn
Onderwyser Vincent Kruger eer sy oorlede skoolvriend Krynauw Serdyn met die aangrypende dramaproduksie Waar’s Windpomp Charlie? op die Playhouse-teaterverhoog.
-
Macassar-afvalhope veroorsaak gesondheidsgevaar en rotkrisis
Macassar-gemeenskap se gesondheid raak in gedrang weens agtergelaat afvalhope, terwyl ‘n kleuter reeds medisyne op ‘n afvalhoop ingeneem het.










