Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Fikse Minnie vier 100 jaar! Sy kook en oefen steeds
Gordonsbaai-inwoner Minnie Fourie het 11 Julie haar honderdste verjaardag gevier. Die merkwaardige vrou kook steeds haar eie kos en oefen gereeld.
-
‘Só is my seun dood’: Ma treur oor Strand-skietery
Jenita Lewis se enigste seun, Edgar Jackson, is op 2 Julie in Casablanca, Strand, doodgeskiet nadat onbekende mans by hul heining opgedaag het.
-
Danie van der Merwe terug met seisoen 2 van Die Wynmeester
Danie van der Merwe keer terug as aanbieder van Die Wynmeester se tweede seisoen op VIA, waar ses wynmakers se stories en vakmanskap in ’n kompetisie ontvou.
-
Skote eis Casablanca-man, polisie ontken bendeverband
Edgar Jackson (36) is in Casablanca, Strand, doodgeskiet terwyl hy buite by ‘n huis in Nazlisingel gesit het, maar polisie ontken dit is bendeverwant.
-
Strand-polisie ondersoek moord op tienerseun in Rusthof
Die Strand-polisie ondersoek ‘n moordsaak nadat ‘n 16-jarige tienerseun Saterdagaand in Rusthof met ‘n skootwond aan die linkerslaap aangetref is.
-
Strandse pa, seun vra hulp ná ernstige motorongeluk
Enrico Plaatjies (44) en sy seun Junaid (20), albei met brose bene, maar staar nou teen swaar mediese kostes en vra die gemeenskap om hulp.
-
Joubies kry voorsmaak van toekoms met loopbaanklubprogram
Leerders van Dr. G.J. Joubert Primêre Skool het ‘n voorsmaak van hul toekoms gekry toe professionele persone uit verskeie beroepe hul stories gedeel het.
-
Huis Jan Swart in Strand se vyfjaar-droom stap op die stoep in
ACVV Huis Jan Swart in Strand het sy nuwe sitkamer en veranda amptelik geopen — ‘n droom wat burgemeester Geordin Hill-Lewis vereer het.
-
Gemeenskap rou oor Strand-boorling en paramedikus Lionel Rossi
Paramedikus Lionel Rossi van die Paarlse ambulansdiens sterf tydens ‘n breek-en-gryp-voorval in Elsiesrivier – familie en kennisse rou saam.










