Jamey Gordon
-
Twee matrikulante het ‘n Strandse hengelaar uit ‘n sterk stroom gered en hy deel nou veiligheidswenke om medehengelaars bewus te maak.
-
GrowMacassar planted eight indigenous trees at Zandvliet High School for Arbor Month and plans a nursery to green all of Macassar.
-
Nadat ‘n brand klaskamers by NLA verwoes het, vra die skool die gemeenskap om met fondse te help sodat leerders terug in die klas kan kom.
-
Countrylegende Tommy Dell uit die Helderberg is kritiek in die hospitaal ná ‘n noodlottige Nelspruitse ongeluk wat twee lewens geëis het.
-
Twee bejaarde inwoners het Woensdag in ‘n Macassar-woonstelbrand omgekom, wat ‘n geregtelike doodsondersoek na die oorsaak laat ontstaan het.
-
Council approved the proposed renaming Ben Friedman Plein to Strand Muslim Community Square despite objections, after the Friedman family backed the change.
-
‘n Liggaam, vermoedelik dié van Rika Norris (60) wat sedert 23 Mei vermis is, is op 15 Augustus in ‘n klowe in die Helderberg-natuurreservaat gekry.
-
Lucian Julius (14) van Strand bring sy tweede enkelsnit “Ek kies om te glo” uit en inspireer luisteraars om in hulself te glo en drome vreesloos na te streef.
-
The family of Rika Norris, who vanished at Lourensford Wine Estate in May, has launched a BackaBuddy crowdfunding campaign to fund an expanded search.
-
Macassar-gemeenskap se gesondheid raak in gedrang weens agtergelaat afvalhope, terwyl ‘n kleuter reeds medisyne op ‘n afvalhoop ingeneem het.










