Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Bejaarde egpaar sterf toe woonstel brand in Macassar
Twee bejaarde inwoners het Woensdag in ‘n Macassar-woonstelbrand omgekom, wat ‘n geregtelike doodsondersoek na die oorsaak laat ontstaan het.
-
Tragiese einde vir egpaar wat van miljoene se bedrog aangekla is
‘n Bejaarde egpaar van Citrusdal, wat van bedrog, kuberbedrog en geldwassery aangekla is, is Maandag op ‘n piekniekbankie in Jacobsbaai dood aangetref. Hulle moes dieselfde dag vir die eerste keer…
-
Strand-skoolgemeenskap in rou gedompel na tweede leerder sterf
Die Strand-skoolgemeenskap treur oor die dood van nog ‘n leerder, die tweede tragiese sterfgeval op ‘n skoolterrein binne slegs agt dae.
-
Kerk help kindertjies van Erijaville warm hou vir die winter
NG-gemeente Suider-Strand het truie en musse aan kindertjies van die Maranatha-sopkombuis en Titus-kleuterskool in Erijaville geskenk vir die winter.
-
Bejaarde egpaar op Wolseley gasteplaas aangeval, beroof
Twee bejaardes is in die vroeë oggendure van Maandag in ‘n gaste-eenheid op ‘n plaas in die Wolseley-distrik aangeval. Die bejaarde man (75) is ernstig beseer.
-
Vuiste klap weer: Toeskouers storm veld by HHH-rugbywedstryd
Hoërskool Hottentots-Holland ondersoek nadat toeskouers op die veld gestorm het en ‘n speler die skeidsregter tydens ‘n rugbywedstryd aangeval het.
-
Liggaam glo dié van vermiste Rika Norris in Helderberg gevind
‘n Liggaam, vermoedelik dié van Rika Norris (60) wat sedert 23 Mei vermis is, is op 15 Augustus in ‘n klowe in die Helderberg-natuurreservaat gekry.
-
Jong man verdrink enkele dae voor sy 21ste verjaardag in dam by oord
‘n Stil, jong man van Montagu wat Maandag sy 21ste verjaarsdag sou vier, se familie is verpletter nadat hy Vrydag in ‘n dam verdrink het.
-
Fadiel Adams se bedrogsaak gaan streekhof toe
Die saak teen LP Fadiel Adams is na die streekhof verwys nadat die ondersoek teen Adams afgehandel is. Hy het gister in die Pinetown-landdroshof in verskyn.
-
Plaaslike tiener stel bemoedigende tweede enkelsnit bekend
Lucian Julius (14) van Strand bring sy tweede enkelsnit “Ek kies om te glo” uit en inspireer luisteraars om in hulself te glo en drome vreesloos na te streef.










