Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Bejaarde egpaar op Wolseley gasteplaas aangeval, beroof
Twee bejaardes is in die vroeë oggendure van Maandag in ‘n gaste-eenheid op ‘n plaas in die Wolseley-distrik aangeval. Die bejaarde man (75) is ernstig beseer.
-
Vuiste klap weer: Toeskouers storm veld by HHH-rugbywedstryd
Hoërskool Hottentots-Holland ondersoek nadat toeskouers op die veld gestorm het en ‘n speler die skeidsregter tydens ‘n rugbywedstryd aangeval het.
-
Maranatha-sopkombuis vier Erijaville-moeders se opofferings
Veertig moeders van Erijaville is vereer vir hul opofferings en die veelvuldige rolle wat hulle as leiers in die gemeenskap vervul.
-
Liggaam glo dié van vermiste Rika Norris in Helderberg gevind
‘n Liggaam, vermoedelik dié van Rika Norris (60) wat sedert 23 Mei vermis is, is op 15 Augustus in ‘n klowe in die Helderberg-natuurreservaat gekry.
-
Jong man verdrink enkele dae voor sy 21ste verjaardag in dam by oord
‘n Stil, jong man van Montagu wat Maandag sy 21ste verjaarsdag sou vier, se familie is verpletter nadat hy Vrydag in ‘n dam verdrink het.
-
Fadiel Adams se bedrogsaak gaan streekhof toe
Die saak teen LP Fadiel Adams is na die streekhof verwys nadat die ondersoek teen Adams afgehandel is. Hy het gister in die Pinetown-landdroshof in verskyn.
-
Plaaslike tiener stel bemoedigende tweede enkelsnit bekend
Lucian Julius (14) van Strand bring sy tweede enkelsnit “Ek kies om te glo” uit en inspireer luisteraars om in hulself te glo en drome vreesloos na te streef.
-
‘Ek is net Mia’, sê Rusthof Sek se SA Skole-rugbyster
Mia Kanka het Rusthof Sekondêre Skool se rekordboeke herskryf toe sy die eerste rugbyspeler geword het wat SA kleure verwerf.
-
Stad Kaapstad skenk skryfbehoeftes om leerders te help
Die Stad Kaapstad het skryfbehoeftestelle aan minder bevoorregte leerders in Strand geskenk om hulle te help om in die klaskamer te presteer.
-
Nuwe voetbrug in Grabouw geopen na konstruksie van langer as ‘n jaar
Nuweberg se nuwe voetbrug is oorhandig. Die R4,6 miljoen struktuur sal geslagte lank dien en veilige toegang oor die Palmietrivier gee.










