Ruimtepark ACVV tuindag
Die nuwe inwonerskomitee is ook bekengestel, soos op die foto (van links) Nicky Botha, Cila Laas, Susan Theart en Carina Romani.

Ruimtepark ACVV vier tuindag, stel nuwe inwonerskomitee voor

Ruimtepark ACVV tuindag
Die nuwe inwonerskomitee is ook bekengestel, soos op die foto (van links) Nicky Botha, Cila Laas, Susan Theart en Carina Romani.

Ruimtepark ACVV in Somerset Wes het op Donder­dag 17 September ‘n tuindag met ‘n worsbraai gehou. Pryse is soos volg toegeken: Lize Flack vir die beste houer- of potte-tuin, Minjon Cooper vir die kleurvolste tuin en Susan Theart vir haar waterwyse tuin.

Ruimtepark ACVV tuindag
Liz Flack en Carina Romani.
Ruimtepark ACVV tuindag
Susan Theart en Carina Romani.
Ruimtepark ACVV tuindag
Minjon Cooper en Carina Romani.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • DistrictMail & Helderberg Gazette – E-Edition – 30 September 2026
    DistrictMail & Helderberg Gazette – E-Edition – 30 September 2026

Gift this article