Die slaggat, waarin ‘n werker gaan lê het om te wys hoe groot dit is, was in die linkerbaan van die dubbelweg tussen Louw Wepenerstraat en Raytonweg.
Prof. Arno van Niekerk neem sy waarnemings en belewenisse oor dekades en skryf hoe eenheid die antwoord is op ‘n toekoms vir die land.
The Free State Crinums will play in Power Week 2 in Johannesburg from 22 to 31 May to continue their battle for the crown.
Sandra Prinsloo in die eenvroustuk Die ander dogter is vanjaar een van die vertonings op die Vrystaat Kunstefees van 7 tot 11 Julie.
My eerste skooljare het hand aan hand geloop met Ma se voorlesings uit Alba Bouwer se “Stories van Rivierplaas”.
The official unemployment rate in the Free State stands at about 37.9%, placing the province among the highest in the country.
Die Bloemfonteinse Mannekoor met gaskunstenaars Amira Willighagen en Corneil Müller tree op 30 Mei in die Sand du Plessis op.