Lientjie Mentz
-
BloemNuusExpress bied op 9 Oktober weer ‘n rolbaldag ten bate van Engo aan. Skryf in en kom geniet die dag!
-
Die nuwe geen-parkering padtekents wat onlangs in Kellnerstraat aangebring is, beperk parkeerplek in die sake-sentrum in Westdene.
-
A strong field of archers from across South Africa scooped medals at the Sunette Smal Target Championships staged at the Tempe Archery Club in Bloemfontein.
-
Die liedjie wat Nelmarie Oosthuysen van Bloemfontein geskryf het, is een van die finaliste in die FAK se Skryf’it-kompetisie.
-
Daar is landswyd kommer oor die voorkoms van masels, met 144 nuwe gevalle wat verlede week aangeteken is.
-
Die meisies-pluimbalspan van die Hoërskool Jim Fouché het die Suid-Afrikaanse skole kampioenskappe gewen.










