Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Grootskaalse leeu-opname in Kgalagadi Oorgrenspark begin
’n Nuwe, omvattende leeu-opname, wat tot Oktober 2026 duur is in die Kgalagadi Oorgrenspark bekend gestel.
-
Manie Kitching terug op die lug op Rosestad
Die bekende stem van Manie Kitching is van 1 September deel van die uitsaai-span van Rosestad 100.6FM.
-
Jong man verdrink enkele dae voor sy 21ste verjaardag in dam by oord
‘n Stil, jong man van Montagu wat Maandag sy 21ste verjaarsdag sou vier, se familie is verpletter nadat hy Vrydag in ‘n dam verdrink het.
-
Fadiel Adams se bedrogsaak gaan streekhof toe
Die saak teen LP Fadiel Adams is na die streekhof verwys nadat die ondersoek teen Adams afgehandel is. Hy het gister in die Pinetown-landdroshof in verskyn.
-
Minister om hulp gevra in Renosterspruit-ramp
‘n Inwoner van Roodewal langs die Renosterspruit vra hulp vanaf minister van water en sanitasie oor Renosterspruit-ramp.
-
Jaar later en klagtes oor gevaar in Wilcocksweg lewer niks op
Ná nog sowat ses ongelukke en ‘n sterfte is daar steeds geen sprake daarvan dat Mangaung-metro Wilcocksweg veiliger gaan maak.
-
Skietinstrukteurs opgelei om veiligheidsnetwerk in Vrystaat uit te brei
AfriForum het ‘n naweeklange kursus aangebied waarop skietinstrukteurs opgelei is.
-
Bloemfontein-skoolkore sluit kompetisie op hoë noot af in Kaapstad
Drie kore van meisieskole in Bloemfontein het uitgeblink in die eindrondes van die ATKV-Applous-kompetisie.











