Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Bfn-lykshuis: Departement van gesondheid toegewy om uitdagings hier op te los
Departement sê werk word nou gedoen ná sluiting van outopsielokaan by lykshuis in Bloemfontein.
-
Matrikulant van die Jaar | Sluitingsdatum naby vir uitblinkers wat wil inskryf
Matrikulante wat uitblink in akademie, kultuur, sport en leierskap, en wat beplan om volgende jaar aan die UV te studeer, word genooi om hulle in te skryf.
-
Ongelukke in Bloemfontein saai amok in oggendverkeer; talle laat vir skool
Verkeer in Bloemfontein is vanoggend erg ontwrig deur verskeie ongelukke – twee in Wilgehof en een in Parkwes.
-
Matrikulant van die Jaar | Dissipline en doelwitte onderskei topkandidate
“Wat die kompetisie so belangrik maak, is dat ’n groep van Suid-Afrika se toekomstige leiers die kans kry om met mekaar om te gaan en waardevolle vaardighede te ontwikkel.”
-
Inbrekers verniel Ou Presidensie: items van onskatbare waarde verlore
Vermeende inbrekers het skade aangerig en kosbaarhede gesteel uit die Ou Presidensie in Bloemfontein.
-
Tyd vir kuns en kuier vir almal op Vrystaat Kunstefees
Daar is nog heelwat produksies waarna feesgangers op vanjaar se Vrystaat Kunstefees kan gaan. Of kom kuier sommer net lekker.
-
Mangaung ook sonder fondse van Nasionale Tesourie
Nasionale Tesourie weerhou Julie se uitbetaling van fondse aan Mangaung-metro oor swak geldelike bestuur.
-
Zimbabwiese vlugtelinge kry warm kos in Bloemfontein op roete noord
Zimbabiese vlugtelinge het Saterdag 6 Julie en Sondag warm kos en ander skenkings ontvang op hul repatriasietog na hul tuisland.
-
Matrikulant van die jaar | Jong leiers se outentieke stem gehoor
“In ’n land met uiteenlopende uitdagings is hierdie kompetisie ‘n bevestiging vir jong mense dat hul agtergrond of omstandighede nie hul toekoms definieer nie.”











