Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
VIDEO: ‘Stryd teen korrupsie begin op dag 1’ sê DA
Die leier van die DA Geordin Hill-Lewis het kiesers Dinsdag in Bloemfontein toegespreek oor die DA se planne.
-
Gesinne in geldnood nadat G4S-hofsaak reeds 3 maande sloer
Die 500 werkers van ‘n gevangenis in Bloemfontein is nou al drie maande sonder werk en Solidariteit se poging om die proses te bespoedig, het misluk.
-
Oom Bobby (82) van Kroonstad se fikse voete bly jeuk vir volgende uitdaging
Terwyl baie mense op dié ouderdom lankal hul drafskoene opgehang het, maak die meestersatleet Bobby de Kock hom gereed vir nog uitdagings.
-
Suid-Afrikaner glo onder helde wat Flydubai- vliegramp voorkom
Bemanning en passasiers het glo die kajuit bestorm. Hulle het die aanvaller oorweldig, vasgebind en die vliegtuig onder beheer gekry.
-
KYK | Sandra Prinsloo met eredoktorsgraad deur NWU vereer
Die bekroonde Suid-Afrikaanse aktrise Sandra Prinsloo is Dinsdag vereer met ‘n eredoktorsgaad van die Noordwes-Universiteit op Potchefstroom.
-
Mangaung: Inwoners ly onder duur eiendomsverhogings
Inwoners van die Mangaung-metro betaal nou duur eiendomsbelasting nadat die waardasies vanjaar verhoog is.
-
Liggaam van volstruisboer van Oudtshoorn in rivier gevind
Die liggaam van bekende volstruisboer Saag Jonker (85) wat Sondag deur vloedwaters naby Oudtshoorn meegesleur is, is Dinsdag in die Olifantsrivier gevind.











