Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Opposisie bekommerd oor ‘blanko tjek’ vir Mangaung-ontwikkeling
Voorstelle oor die vervreemding van munisipale eiendom van die Mangaung-metro kry teenstand in raadsvergadering.
-
Maak dié naweek seker dat jy op 4 November kan stem
Dit is op Saterdag 1 en Sondag 2 Augustus die laaste kans waarop kiesers hul registrasiebesonderhede kan nagaan.
-
Skikking keer voorlopig vervreemding van Naval Hill, Tempe-lughawe
AfriForum het ‘n stokkie gesteek voor die Mangaung-metro se planne om openbare eiendomme te vervreem.
-
Matrikulant van die Jaar | Laaste kans vir topmatrikulante om in te skryf
Inskrywing sluit môre, op 31 Julie. Die 25 topdeelnemers staan die kans om beurse, geldpryse en geskenke van sowat R500 000 te wen.
-
Oud-sakeman van Bloemfontein sterf in Mosambiek
‘n Eertydse sake-eienaar en sakeman van Bloemfontein wat die afgelope tyd in Melkbosstrand gewoon het, is in Mosambiek aan ‘n hartaanval oorlede.
-
Bethlehem-leerder beplan om entrepreneursreis voort te sit
Salomé Fourie (16), ‘n graad 10-leerder aan Hoërskool Voortrekker in Bethlehem, het onder die top 30 jong entrepreneurs in Suid-Afrika geplaas in die Maak My ‘n Miljoenêr-kompetisie. Sy het nie…











